Mandrakelinux
                               =============

============================================================================

   Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg © 2003-2005 Mandrakesoft S.A.
   en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke
   bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van
   die programme waar die kopiereg deur Mandrakesoft voorbehou word, kan in
   die COPYING lêer gelees word.

   Mandrakelinux en sy logo is handelsmerke van Mandrakesoft S.A.

============================================================================

1. Lêergidsstruktuur

   Hier lêergids is as volg gestruktureer:

   |--> media/           
   |   |--> main/        hoof binêre pakkette
   |   |--> contrib/     contrib binêre pakkette
   |   `--> media_info/  paketmetadata
   |--> install/         
   |   |--> extra/       installeringsadvertensiebeeldmateriaal
   |   |--> images/      selflaaibeelde
   |   `--> stage2/      installasiegeheueskyfbeelde
   |       `--> live/    installasieprogramlêers
   |--> isolinux/        isolinux-selflaaibeelde
   |--> doc/             installasie instruksies in verskeie tale
   |--> dosutils/        installasie nutsprogramme vir DOS
   |--> misc/            bronkodelêers, installasiebome
   |--> VERSION          huidige weergawe nommer
   |--> COPYING          kopiereg informasie
   |--> INSTALL.txt      installasie instruksies
   `--> README.txt       hierdie lêer in teks

   Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël, het u alles nodig
   in "install/" vir installasieverwante lêers, en alles
n   in "media/" vir pakkette, sowel as die isolinux-beelde
   in "isolinux/".

============================================================================

2. Installasie

   Sien die INSTALL.txt lêer.

   BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING:

   Mandrakelinux is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers
   (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en
   derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie.

============================================================================

3. Bronkode

   Al die Mandrakelinux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode
   op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe).

   Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode.

   In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandrakesoft
   die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi.

============================================================================

4. Ondersteuning

   Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by
     * http://www.mandrakesoft.com/support

   Vir toegang tot die eposlyste by
     * http://www.mandrakelinux.com/en/flists.php3

   Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys.
   Stuur eenvoudig 'n epos aan sympa@linux-mandrake.com met
   "subscribe newbie" in die liggaam van die boodskap.

============================================================================

   Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie,
   kan u die Mandrakelinux PowerPack Uitgawe (heelwat Mandrakelinux CD's +
   Installasie- & Gebruikershandleidings en postinstallasie
   ondersteuning!) by ons verspreiders koop op:

     * http://www.mandrakestore.com/

============================================================================

5. Kontak

   Mandrakesoft kan bereik word by:

     * http://www.mandrakesoft.com/company/contact